Wil jy graag EXCEL bemeester? Nou is jou kans met Ramkat Radio!

Dit is belangrik dat n mense altyd nuwe vaardighede moet by leer om relevant te bly in jou persoonlike lewe as ook in jou werk. Soos jy weet kook Ramkat Radio nie sag nie. Ons skop 2022 af met n verkeidenheid aanbiedinge vir ONS DAM SE GANSE.  “BEMEESTER EXCEL” – Ramkat Radio se eerste kursus…