Maandag

"Ontbytsake"

Tokkie Goosen

08:00 tot 09:00

Al is jy waar in die wêreld, in die verkeer of werk van die huis af, skakel elke weeks oggend in vanaf 08:00 om jou dag te maak saam met die talentvolle DJ TOKKELS op die Ontbytsake Show.

"TBC"

TBC

09:00 tot 10:30

TBC

"TBC"

TBC

11:00 tot 12:30

TBC

"TBC"

TBC

13:00 tot 14:30

Ek bring vir jou interessante Feite, ‘n paar Mites, goed wat jou sal verssas, skok, selfs verbaas. Dit alles en nog wat.

"Ernest se Allegaartjie"

Ernest

15:00 tot 16:30

Gedink Ramkat Radio is net musiek skakel in op Ernest se allegaartjie vir feite en geite en dalk by die volgende kuier hang almal aan jou lippe.

"Laat waai Pappegaai"

Chine

17:00 tot 18:30

Dis huistoe gaan tyd vir meeste van ons so Chine sluit ons werks dag af met LAAT WAAI PAPPEGAAI hier op Ramkat Radio met lekker musiek, intresante feite en saam lag. So maak mens mos!

Dinsdag

"Ontbytsake"

Tokkie Goosen

08:00 tot 09:00

Al is jy waar in die wêreld, in die verkeer of werk van die huis af, skakel elke weeks oggend in vanaf 08:00 om jou dag te maak saam met die talentvolle DJ TOKKELS op die Ontbytsake Show.

"Voetstoots"

Andre

09:00 tot 10:30

“n Joernaal gestruktureerd program met vasgstelde tydgleuwe wat handel oor Vandag in die Geskiedenis, tegnologie, “gizmo geek” nuusgebeure insluitend sport, motor joernaal, gesondheid en “wat is in my kosblik”

"Die Chinique Show"

Chine

11:00 tot 12:30

ñ Unieke show spesiaal saamgestel vir jou, my luisteraar. Daar sal gekuier word met kunstenaars, en experts in verskeie velde, ons gaan saam lag, kook en beste van als saam kuier op die beste musiek!

"Uit Ouma se Spens (van toeka tot nou)"

Linda

13:00 tot 14:30

‘n Program wat handel oor…vergete resepte, en stories.
Ons gaan ook kyk hoe hierdie vergete resepte vandag gemaak word.
Ek sien uit om saam met jou te “Bak & Brou”

"Annette Google Dit Net"

Annette

15:00 tot 16:30

Die program waar Ek met die hulp van ons gunsteling soekenjin jou als leer oor alledaagse goed wat jy te skaam is om iemand anders oor te vra,
en jou sodoende ‘n slimkop wat alles van als weet maak. Kennis, is mag!

"Spits Tyd"

Ruan

17:00 tot 18:30

Is jy nog in die verkeer, of besig met die kinders en kos? Haal asem, ontspan en kom kuier LEKKER saam met ons. Pret en plesier, dit kry julle hier.

"Hiervan hou ek"

Andre en Hanlie van Rooyen

19:00 tot 21:00

Hiervan hou ek is ń program waar die omroepers die musiek van ń luisteraar speel. Stuur ń lysie van so 10 – 20 liedjies en kunstenaar met jou naam en dorp waar jy bly, na Andrè se nr: 072 341 6888.

Woensdag

"Ontbytsake"

Tokkie Goosen

08:00 tot 09:00

Al is jy waar in die wêreld, in die verkeer of werk van die huis af, skakel elke weeks oggend in vanaf 08:00 om jou dag te maak saam met die talentvolle DJ TOKKELS op die Ontbytsake Show.

"Local is LEKKER!"

TBC

09:00 tot 10:30

TBC

"Boere rate en blink idees"

Linda

11:00 tot 12:30

Ons almal het iets waarmee ons sukkel by die huis of werk. Dit kan mens grensloos irriteer as vliee heeltyd in die kombuis is of muskiete jou uit die slaap hou… Wel nou kan jy saam met linda kuier omoplossings vir hierdie “pyn in die nek” dinge te kry.

"TBC"

Carel aka “Raasbekkie”

13:00 tot 14:30

“TBC”

"TBC"

TBC

15:00 tot 16:30

“TBC”

"Sakpas"

Ernest

17:00 tot 18:30

Geld is skaars en almal moet maar bietjie knyp om oorleef. Dit is nie altyd lekker nie, maar daar is goeie nuus. Jy kan van onder af begin en suksesvol raak. Mits jy weet hoe om met mense en geld te werk. So as jy dalk bietjie beter vir jouself wil doen of jy beter vir jou kinders wil hê skakel gerus in en luister wat die gewilde Ernest ons kan leer.

"Iets van Alles"

Andre en Hanlie van Rooyen

19:00 tot 21:00

Dit is die prograam waar ons praat oor IETS VAN ALLES en ons luisteraars kan inskakel en saam gesels met ons gewilde omroeper Andre van Rooyen

Donderdag

"Ontbytsake"

Tokkie Goosen

08:00 tot 09:00

Al is jy waar in die wêreld, in die verkeer of werk van die huis af, skakel elke weeks oggend in vanaf 08:00 om jou dag te maak saam met die talentvolle DJ TOKKELS op die Ontbytsake Show.

"Wat werk vir wie?"

Andre

09:00 tot 10:30

Is jy n Wergewer of Werknemer? Ongeag van jou posisie, sal WAT WER VIR WIE saam met Andre jou die lig laat sien, Van Annstellings prsedures, kontrakte, werksgeleendhede, as jy n werk dalk soek of self bietjie raad nodig het oor n situasie in jou besighied of werksplek. Skakel gerus in en kuier saam met Andre op hierdie program.

"TBC"

TBC

11:00 tot 12:30

Of jy nou jonk of oud is, daar is een ding wat vir ons almal belangrik is. Jy moet gesond leef en fiks bly. As jy bietjie gewig wil verloor, fikser word of gesonder leef, dan moet jy inskakel en saam met Minette kuier!

"TBC"

Carel aka “Raasbekkie”

13:00 tot 14:30

“TBC”

"Ramkat TOP 20"

Annette

15:00 tot 16:30

Die wag is verby. Ja nou kan jy lekker saam met die gewilde Annette kuier op die Ramkat TOP 20bekend te stel asook stem vir jou gunstelling op die Ramkat TOP 20. Onthou die 4 liedtjies met die minste stemme word met nuwe liedtjies vervang van jou keuse.

"Die KOOKIE SAGIE Show"

Ruan

17:00 tot 18:30

So jy is opad huis toe en jy is nie seker wat om te kook vanaand nie. Dan is Ruan se KOOKIE SAGIE show net vir jou. Met musiek wat jou huistoe neem en lekker maklike respte wat jou en jou familie sommer lekker sal laat eet vanaand.

"Memories are made of this"

Bert Etsebeth

19:00 tot 21:00

Onthou jy nog die golden oldies en classics wat musiek geskiedenis gemaak het. Ons bo baas DJ Bert neem jou terug in tyd met die musiek van gister wat nooit sal verval nie. Skakel gerus in en geniet sy insae elke week slegs op Ramkat Radio.

Vrydag

"Ontbytsake"

Tokkie Goosen

08:00 tot 09:00

Al is jy waar in die wêreld, in die verkeer of werk van die huis af, skakel elke weeks oggend in vanaf 08:00 om jou dag te maak saam met die talentvolle DJ TOKKELS op die Ontbytsake Show.

"BO BAAS Besighied"

TBC

09:00 tot 10:30

TBC

"Dak oor my kop"

Ernest

11:00 tot 12:30

Die gewilde Ernest kyk bietjie na eiendomme en wat te koop of te huur is. Waarvoor jy moet uitkyk as jy huur of koop… Hy gesels ook met eiendoms agente wat hulle insae gee oor wat die markte doen. Ernest kyk ook na Munisipale wette waarvan jy dalk nie geweet het nie. As jy belangstel in eiendom verwante sake dan is hiedie die program vir jou.

"Koop en Verkoop"

Chine

13:00 tot 14:30

As een van die gewilde Ramkat Radio omroepers kyk Chine na die immer gewilde KOOP en VERKOOP groepe op Facebook en verwante web tuistes. Sy gesels met verkopers asook kopers wat in die mark is vir spesifieke ietems. Waar om die “bargains” te kry en hoe om te onderhandel. Moenie hierdie program misloop nie.

"TBC"

Carel aka “Raasbekkie”

15:00 tot 16:30

“TBC”

"TBC"

TBC

16:30 tot 18:00

TBC

"Op spoed"

Rudolf Goosen

18:00 tot 19:00

Dit is die prograam waar ons lekker skoene uitskop en die eerste vuur vir die naweek aansteek terwyl luisteraars na lekker kuier musiek en intresante stories kan luister deur ons gewilder omroeper Rudolf Goosen

"Garage Party met DJ Tokkie"

Tokkie Goosen

19:00 tot 21:00

Dit is die prograam waar ons luisteraars lekker die dans skoene kan afstof en gewilde REMIX lietjies kan verwag deur ons baie bekende “DJ Tokkels” wat landswyd bekendheid verwerf vir sy lekker “Party musiek”

Saterdag

"Saterdag Brunch show"

Rudolf Goosen

10:00 tot 12:00

Na n lekker Vrydagaand kuier neem Rudolf Goosen jou met Bacon en eiers in die Saterdag in. Skakel gerus in en begin jou Saterdag oggend op die regte nood.

"Kampkokkedore show"

Tokkie Goosen

12:00 tot 15:00

Die gewilde DJ TOKKELS gesels met ons kampeerders oor Karevane , tente en resepte. Hy laat jou krul soos jy lag en voetjie klop op die lekker musiek terwyl hy gesels oor dinge vanaf n kitaar snaar tot n oog haar!

"Langarm sokkie dans"

Bert Etsebeth

18:00 tot 20:00

Dit is daardie tyd alweer – Saterdagaand se Dans party. Skuif die tafels en stoele weg want jy gaan spasie benodig! Bert Etsebeth neem jou en jou voete op n danstog van toeka tot nou. Bring die water – bring die sand… DJ Bert is aan die Brand!

Sondag

"Gospel Sondag"

Bert Etsebeth

15:00 tot 17:00

Die tyd het geword dat ons moet stil word voor ons Skepper en besef dat niks moontlik is sonder ons Abba God se genade nie. Bert Etsebeth sal ons Sondag in neem op die regte wyse.

"Ramkat Country tyd"

Rudolf Goosen

18:00 tot 19:00

Hier op Ramkat Radio sluit ons die week af op n lekker Country noot saam met Rudolf Goosen. Ons luister lekker na moderne Country saam met al ons luisteraars.

Ramkat Radio is n gelisensieerde aanlyn Radio Stasie.