Welkom by RAMKAT RADIO

Waar ons nie sag kookie!

Press PLAY to listen to your favorite Online Radio

0
Luisteraars!

MorClick se nuwe breëband satelliet-tegnologie bied aan Suid-Afrikaaners in afgelee plekke die geleentheid om net so verbind te wees met moderne internet gebaseerde gemeenskappe en ervarings as enigiemand wat in die stad woon. Vir minder as R1000 per maand kan jy nou permanente satelliet-internet bekom en buiten veiligheid – ook die voordele van die hele internet geniet. Kontak MorClick vandag op 010-593-0880 / info@morclick.co.za

4 hours ago

Ramkat Radio
Wat n wonderlike dag om eer aan ons Hemelse Vader te betoon. See MoreSee Less
View on Facebook

Ramkat Radio TOP 20 nou op Spotify!

 

 

Ramkat Radio TOP 20

 

 

Premier Alan Winde kuier by Ramkat Radio.

Op Maandag 7 Junie het Premier Alan Winde kom kuier by Ramkat Radio. Luister gerus na die volle onderhoud op die onderstaande knoppie.

Jy kan nou na Ramkat Radio luister op STREEMA

Kliek om te speel

Jy kan nou na Ramkat Radio luister op       RADIO SOUTH AFRICA

Kliek om te Speel

Jy kan nou na Ramkat Radio luister op RADIO.GARDEN

Kliek om te speel