Maandag
"Oggend Stilte Tyd"

Ludwig Venter
08:00 tot 09:00
Spandeer tyd met God se Woord gedurende hierdie Stilte Tyd elke Weeksoggend op Ramkat Radio.
"Op Die Horison"

Ludwig Venter
16:00 tot 17:00
Bekendstelling van nuwe en opkomende kunstenaars deur lugtyd te gee aan hul musiek en dan ook onderhoude met diesulkes te voer.
"Ramkat Radio NUUS en SPORT Fundi"

Grant Cameron
Daagliks tussen 07:00 - 17:00
Ons gewilde Nuus en Sport Fuindi Grant Cameron hou ons Ramkat Radio & TV ondersteuners op hoogte van die nuutste Sport, Sake en Nuus net hier op Ramkat Radio.
Dinsdag
"Oggend Stilte Tyd"

Ludwig Venter
08:00 tot 09:00
Spandeer tyd met God se Woord gedurende hierdie Stilte Tyd elke Weeksoggend op Ramkat Radio.
"Hiervan hou ek"

Andre en Hanlie van Rooyen
19:00 tot 21:00
Hiervan hou ek is ń program waar ons ń luisteraar se musiek keuse speel. Stuur ń lys van 10 – 20 liedjies se name sowel as dié van die kunstenaar met jou naam en dorp waar jy bly, na Andrè se nr: 072 341 6888. En skakel in vir jou keuse!
"Ramkat Radio NUUS en SPORT Fundi"

Grant Cameron
Daagliks tussen 07:00 - 17:00
Ons gewilde Nuus en Sport Fuindi Grant Cameron hou ons Ramkat Radio & TV ondersteuners op hoogte van die nuutste Sport, Sake en Nuus net hier op Ramkat Radio.
"Techno Tuesday show"

Tertius Oosthuizen
21:00 - 23:00
Ons gewilde Nuus en Sport Fuindi Grant Cameron hou ons Ramkat Radio & TV ondersteuners op hoogte van die nuutste Sport, Sake en Nuus net hier op Ramkat Radio.
Woensdag
"Oggend Stilte Tyd"

Ludwig Venter
08:00 tot 09:00
Spandeer tyd met God se Woord gedurende hierdie Stilte Tyd elke Weeksoggend op Ramkat Radio.
"Hondjies is Hondjies"

Ludwig Venter
16:00 tot 17:00
Verskeie honderasse word ontleed en bespreek in hierdie uiters interessante program.
"DJ Toy se Naweek Afskop show"

DJ Toy
19:00 tot 21:00
Op Ramkat Radio begin ons sommer al die naweek met lekker musiek, gesels en lag op n Donderdag aand vanaf 19:00. Skuif n bietjie nader, skuif n bietjie op… Hou tog vir DJ Toy op Ramkat Radio dop!
"Ramkat Radio NUUS en SPORT Fundi"

Grant Cameron
Daagliks tussen 07:00 - 17:00
Ons gewilde Nuus en Sport Fuindi Grant Cameron hou ons Ramkat Radio & TV ondersteuners op hoogte van die nuutste Sport, Sake en Nuus net hier op Ramkat Radio.
Donderdag
"Oggend Stilte Tyd"

Ludwig Venter
08:00 tot 09:00
Spandeer tyd met God se Woord gedurende hierdie Stilte Tyd elke Weeksoggend op Ramkat Radio.
"Gooi Mielies saam met Jannie"

Jannie
17:00 tot 19:00
Dit beteken nie omdat die dag klaar is die pret moet stop nie. Laat Jannie jou vermaak met lekker musiek, lag en nog meer!
"Iets van Alles"

Andre en Hanlie van Rooyen
19:00 tot 21:00
Dit is die prograam waar ons praat oor IETS VAN ALLES en nog meer! Luisteraars kan inskakel en saam gesels met ons gewilde omroeper André van Rooyen.
"Ramkat Radio NUUS en SPORT Fundi"

Grant Cameron
Daagliks tussen 07:00 - 17:00
Ons gewilde Nuus en Sport Fuindi Grant Cameron hou ons Ramkat Radio & TV ondersteuners op hoogte van die nuutste Sport, Sake en Nuus net hier op Ramkat Radio.
Vrydag
"Oggend Stilte Tyd"

Ludwig Venter
08:00 tot 09:00
Spandeer tyd met God se Woord gedurende hierdie Stilte Tyd elke Weeksoggend op Ramkat Radio.
"Treffers Van Toeka Tot Nou"

Ludwig Venter
15:00 tot 17:00
‘n Program waar treffers van die verlede , onlangse verlede en eietyds gespeel word. Soms ook ‘n lys van treffers wat deur lede van die publiek saamgestel word.
"Op spoed"

Rudolf Goosen
18:00 tot 20:30
Dit is die prograam waar ons skoene uitskop en die eerste vuur vir die naweek aansteek, terwyl luisteraars na lekker kuier musiek en interessante stories kan luister deur ons gewilde omroeper Rudolf Goosen.
"Ramkat Radio NUUS en SPORT Fundi"

Grant Cameron
Daagliks tussen 07:00 - 17:00
Ons gewilde Nuus en Sport Fuindi Grant Cameron hou ons Ramkat Radio & TV ondersteuners op hoogte van die nuutste Sport, Sake en Nuus net hier op Ramkat Radio.
Saterdag
"5 LIGTE"

Eddie, Rassie en Kallie
11:00 tot 12:00
Die Vyf Ligte Program is ’n Afrikaanse Formule Een-potgooi wat eksklusief fokus op alles wat in die wêreld van F1 gebeur. Die kanaal bespreek weekliks:
• Vooruitskouings van Grand Prix-naweke / F1-nuus en skinderstories / Jongste opdaterings oor spanbewegings / Profiele van F1-legendes: Kennismakings met renjaers en hul unieke agtergronde / Kampioenskap analise. Hierdie kanaal is ’n absolute moet vir Afrikaanse F1-aanhangers!
Sondag
"Kerk Diens"

Ludwig Venter
10:00 tot 11:00
Sondag oggend Kerk diens.
"Ramkat Country tyd"

Jannie du Plessis
18:00 tot 20:00
Hier op Ramkat Radio sluit ons die week af op n lekker Country noot saam met Jannie du Plessis. Ons luister lekker na beste Country van gister vandag en more vir ons luisteraars.
"Bybel Studie"

Ludwig Venter
20:00 tot 21:00
Spandeer tyd met God se Woord gedurende hierdie Bybel studie elke Sondag aand op Ramkat Radio.
Ramkat Radio is n gelisensieerde aanlyn Radio Stasie.
