Pub Bestuurspaar gesoek

Opsoek na eerlike betroubare bestuurspaar. Moet bar en nodige bestuur kan handhaaf. Gaan fisies self werk en sorg dat alles glad verloop. Moet dissipline kan afdwing. Verantwoordelikheid neem vir kontant en voorraad. MOET SOBER GEWOONTES HÊ!! Kort pligte beskrywing: Bar bestuur (en vorentoe offsale) Netheid handhaaf Voorraad beheer en bestellings Onderhoud van perseel Veiligheid in en om perseel Daaglikse opkas en bank Boekhouding Pakket R10 000 Verblyf R2500 Salaris R7500 Stuur asb cv na markussharlene@gmail.com Kontak 0824466718 of 0662461003

To apply for this job email your details to markussharlene@gmail.com.