Wil jy graag EXCEL bemeester? Nou is jou kans met Ramkat Radio!

Dit is belangrik dat n mense altyd nuwe vaardighede moet by leer om relevant te bly in jou persoonlike lewe as ook in jou werk.

Soos jy weet kook Ramkat Radio nie sag nie. Ons skop 2022 af met n verkeidenheid aanbiedinge vir ONS DAM SE GANSE. 

“BEMEESTER EXCEL” – Ramkat Radio se eerste kursus is “TOP OF TE POPS” net soos altyd!

Hierdie Microsoft Excel inligting sessie is vir oud en jonk wat graag hulle Excel vaardighede wil verbeter. So nooi sommer al jou vriende en familie wat n behoefte toon vir Microsoft Excel opleiding. 

Wie sal baat by hierdie inligting sessie?

1 – Dalk werk jy elke dag op Excel maar dit is net “Copy” en “Paste” meestal. Dalk hou dit jou heel dag besig en kan jy doen met n vinnige en maklikke manier om baie meer te kan doen as wat jy huidiglik doen.

2 – Dalk het jy nog net gehoor van Microsoft Excel maar het nog nooi kans gesien om dit aan te pak nie… En dit is ok. Glo my na jy die inligting sessie by gewoon het sal jy verbaas wees oor alles wat jy kan doen met Microsoft Excel.

Gedurende hierdie inligtings sessie sal ons aanbieder jou deur alles neem in AFRIKAANS (Jou taal) Druk op die onderstaande “BESPREEK JOU PLEK VANDAG” knoppie om jou dag en tyd te kies. 

Bemeester Excel met Ramkat Radio – Dit is Gratis! Wat het jy om te verloor?

PS: Indien jy nie seker is wat jou huidige vaardigheids vlak is met Microsof Excel neem geus deel aan die onderstaande toets om jou verusfs vlak te meet…