Welkom by die Ramkat Radio Nuus kantoor
Nuus vir ons dam se Ganse – 24/7/365
Kommentaar van Maroela Media
- Kommentaar op Jansen van Vuuren se geestestoestand onder die loep deur Jackie 20 May 2022RubbishJackie
- Kommentaar op Beurtkrag nou langer toegepas deur Anel 20 May 2022Ja, nê. Sekeres spaar, die wat betaal. En die wat nie betaal nie, mors!!!Anel
- Kommentaar op Beurtkrag nou langer toegepas deur JohanEtz 20 May 2022Ek wil steeds weet hoeveel van ons voorraad elektrisiteit na buurlande uitgevoer word?????? FFS!!!!JohanEtz
- Kommentaar op Beurtkrag nou langer toegepas deur Friedrich 20 May 2022Dank die hele Eskom bestuur asook die kragstasie bestuurders af, en stel BEKWAME mense aan. ????Friedrich
- Kommentaar op Jansen van Vuuren se geestestoestand onder die loep deur JohanEtz 20 May 2022Waarom die slagoffer saam met die moordenaar van sy woodstel na hare in een voertuig gery het, sal niemand ooit weet nie. Sy moes tog toe al bedreigd gevoel het??JohanEtz
- Kommentaar op Beurtkrag nou langer toegepas deur Burgermeester 20 May 2022Ek vind die aanhoudende beurtkrag baie kommerwekkend. Dit laat by my die vraag ontstaan, hoe naby is die kragnetwerk werklik aan totale ineenstorting? Met verhoogde brandstof pryse, hoe lank gaan dit wees voor ESKOM nie meer die diesel kostes kan dek nie. Ek is maar 'n 'spanner' wat hier op die duine duskant Hebron sit, […]Burgermeester
- Kommentaar op Video: Ramaphosa gekap oor ‘Marie Antoinette-oomblik’ deur Jacobus 20 May 2022Dit word nou duidelik dat die R350 miljoen moes sorg vir vir 'n sagte kussing in Havana vir die spul kriminele.Jacobus
- Kommentaar op Geskiedenis! O wee, geskiedenis! deur Anel 20 May 2022Dit is regtig nie 'n vak wat jou iewers bring nie. Slegs as jy dalk 'n politikus wil word. Om dit verpligtend te maak is net vir indoktrinasie. Dan, as die onderwyser nie saam stem met 'n kind se antwoord nie, kry hulle ook sommer nul. Laat die kinders vakke neem waarmee hulle iets kan […]Anel
- Kommentaar op Video: Ramaphosa gekap oor ‘Marie Antoinette-oomblik’ deur Madeleine 20 May 2022Sorry Dis belaglik Lag daaroor? Dis ydelheid!!Madeleine
- Kommentaar op Video: Ramaphosa gekap oor ‘Marie Antoinette-oomblik’ deur Manie 20 May 2022Gelukkig het die skepper beskik dat daar verskille in hoeveelheid van breinselle vir mense sal wees en hoe dit gebruik moet word. Jammer dat party mense dit nie daarvolgens gebruik en aanwend nie. So jammer dat arogansie en grooyheidswaan blindheid bring.Manie