Wat is Ramkat Veilings? Dit is baie eenvouding. Jy laai jou NAAM en VAN en EPOS en plaas jou aanbod op items. Sodra iemand n beter bied plaas op n produk as jy sal jy op epos in kennis gestel word dat jy nie meer die no.1 bied is nie. Jy het dan weer geleendheid om op die item te bied. Jy kan soveel keer bied as wat jy wil op enige ietem.
Veiling Items
[wdm_auction_listing]