Hier by Ramkat Radio weet ons dit gaan nie altyd maklik nie dit is waarom ons n eksklusiewe Ramkat Radio werks geleendheid platform gestig het. Dit is n plek waar ons luisteraars beskikbare werke kan lys asook gaan loer wat se werke beskikbaar is om voor aansoek te doen. Ons nooi jou uit om jou vriende en familie te vertel van hierdie geleendheid om ons dam se ganse van hulp te wees!